Psalm 25:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My God, ek vertrou op u.+ Moenie toelaat dat ek verneder word nie.+ Moenie toelaat dat my vyande lekker kry as gevolg van my rampspoed nie.+ Jesaja 50:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar die Soewereine Heer Jehovah sal my help.+ Daarom sal ek nie verneder voel nie. Daarom het ek my gesig so hard soos klip* gemaak,+en ek weet dat ek nie sal skaam kry nie.
2 My God, ek vertrou op u.+ Moenie toelaat dat ek verneder word nie.+ Moenie toelaat dat my vyande lekker kry as gevolg van my rampspoed nie.+
7 Maar die Soewereine Heer Jehovah sal my help.+ Daarom sal ek nie verneder voel nie. Daarom het ek my gesig so hard soos klip* gemaak,+en ek weet dat ek nie sal skaam kry nie.