Matteus 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Gelukkig is dié wat vrede maak,*+ want hulle sal kinders van God genoem word. Hebreërs 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Probeer hard om in vrede met alle mense te lewe+ en om die heiligheid te hê+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie.
14 Probeer hard om in vrede met alle mense te lewe+ en om die heiligheid te hê+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie.