Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 16:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Dit is beter om min te hê en regverdig te wees+

      as om ’n groot inkomste te hê en oneerlik te wees.+

  • Spreuke 30:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Verwyder valsheid en leuens ver van my af.+

      Moenie vir my rykdom of armoede gee nie.

      Gee my net die kos wat ek nodig het,+

       9 sodat ek nie te veel het en ontrou word aan u en sê: “Wie is Jehovah?” nie.+

      Laat my ook nie arm word en steel en skande oor die naam van my God bring nie.

  • 1 Timoteus 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toegewydheid aan God hou beslis groot voordele in+ as dit met tevredenheid gepaardgaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel