Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Die goeie mens bring goeie dinge uit sy goeie skat, terwyl die goddelose mens goddelose dinge uit sy goddelose skat bring.+

  • Efesiërs 4:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond kom nie,+ maar net wat opbouend is vir dié wat dit nodig het. So kan julle iets voordeligs deel met dié wat dit hoor.+

  • Kolossense 4:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Laat julle woorde altyd aangenaam wees, smaaklik gemaak met sout,+ sodat julle kan weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel