Psalm 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah sal ’n veilige skuilplek* word vir dié wat onderdruk word,+’n veilige skuilplek in moeilike tye.+ Jesaja 33:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 O Jehovah, betoon goedheid aan ons.+ Ons hoop op u. Ondersteun ons elke oggend met u krag.*+ Wees ons redding in moeilike tye.+
9 Jehovah sal ’n veilige skuilplek* word vir dié wat onderdruk word,+’n veilige skuilplek in moeilike tye.+
2 O Jehovah, betoon goedheid aan ons.+ Ons hoop op u. Ondersteun ons elke oggend met u krag.*+ Wees ons redding in moeilike tye.+