Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 39:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Elke mens loop rond soos ’n skaduwee.

      Hy hardloop rond* vir niks.

      Hy maak rykdom bymekaar, maar hy weet nie wie dit sal geniet nie.+

  • Spreuke 11:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Rykdom sal niks help op die dag van woede nie,+

      maar regverdigheid sal ’n mens van die dood red.+

  • Spreuke 23:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Moenie jouself uitput om rykdom te verkry nie.+

      Hou op en wees eerder verstandig.*

  • Prediker 2:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Ek het alles begin haat waarvoor ek so hard op die aarde gewerk het,+ want ek moet dit agterlaat vir die mens wat ná my kom.+

  • Lukas 12:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ek sal vir myself sê: “Jy* het baie goeie dinge weggesit vir die jare wat voorlê. Ontspan, eet, drink, geniet die lewe.”’ 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vanaand sal jy sterf.* Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel