-
Psalm 22:21-23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Red my uit die bek van die leeu+ en van die horings van wilde bulle.
Antwoord my en red my.
22 Ek sal u naam aan my broers bekend maak.+
Ek sal u in die gemeente loof.+
23 Julle wat Jehovah vrees, loof hom!
Julle almal van die nageslag* van Jakob, verheerlik hom!+
Wees vervul met ontsag vir hom, julle almal van die nageslag* van Israel.
-