Genesis 39:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daar is niemand in hierdie huis wat groter is as ek nie, en hy het niks van my teruggehou nie, behalwe u, omdat u sy vrou is. Hoe kan ek dan so ’n slegte ding doen en in werklikheid teen God sondig?”+ 2 Samuel 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dawid het toe vir Natan gesê: “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Natan het geantwoord: “Jehovah vergewe u sonde.+ U sal nie sterf nie.+
9 Daar is niemand in hierdie huis wat groter is as ek nie, en hy het niks van my teruggehou nie, behalwe u, omdat u sy vrou is. Hoe kan ek dan so ’n slegte ding doen en in werklikheid teen God sondig?”+
13 Dawid het toe vir Natan gesê: “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Natan het geantwoord: “Jehovah vergewe u sonde.+ U sal nie sterf nie.+