Psalm 103:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 So ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang is,so ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+ Jesaja 38:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 In plaas van vrede het ek bittere lyding gehad. Maar uit liefde vir myhet u my gered van die plek van vernietiging.+ U het al my sondes agter u rug gegooi.*+
12 So ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang is,so ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+
17 In plaas van vrede het ek bittere lyding gehad. Maar uit liefde vir myhet u my gered van die plek van vernietiging.+ U het al my sondes agter u rug gegooi.*+