Spreuke 26:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Het jy ’n man gesien wat dink dat hy wys is?+ Daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir hom. Romeine 12:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Beskou ander soos julle julleself beskou. Moenie hoogmoedig wees* nie, maar laat julle deur nederigheid lei.+ Moenie in julle eie oë wys word nie.+
16 Beskou ander soos julle julleself beskou. Moenie hoogmoedig wees* nie, maar laat julle deur nederigheid lei.+ Moenie in julle eie oë wys word nie.+