-
1 Samuel 15:13-15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe Samuel uiteindelik by Saul kom, het Saul vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën. Ek het gedoen wat Jehovah gesê het.” 14 Maar Samuel het gevra: “Wat is hierdie geluid van kleinvee in my ore dan, en die geluid van beeste wat ek hoor?”+ 15 Saul het geantwoord: “Hulle is van die Amalekiete af gebring, want die manne het die beste van die kleinvee en die beeste gespaar om dit aan Jehovah u God te offer, maar ons het alles vernietig wat oorgebly het.”
-