Spreuke 10:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die weg van Jehovah is ’n vesting vir dié wat ’n rein lewe lei,*+maar dit beteken ondergang vir dié wat slegte dinge doen.+ Spreuke 28:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Die goddeloses vlug sonder dat iemand hulle jaag,maar die regverdiges het die moed van ’n leeu.*+
29 Die weg van Jehovah is ’n vesting vir dié wat ’n rein lewe lei,*+maar dit beteken ondergang vir dié wat slegte dinge doen.+