Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 71:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 O God, u het my van jongs af geleer,+

      en tot nou toe bly ek u wonderlike werke verkondig.+

  • Psalm 148:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Loof Jehovah van die aarde af,

      groot seediere en alle diep water,

  • Psalm 148:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 jong manne en jong vroue,*

      oumense en jongmense* tesame.

  • Lukas 2:48, 49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 En toe sy ouers hom sien, was hulle verstom, en sy ma het vir hom gesê: “Kind, hoekom het jy so met ons gemaak? Ek en jou pa was bekommerd en het oral na jou gesoek.” 49 Maar hy het vir hulle gesê: “Hoekom het julle na my gesoek? Het julle nie geweet dat ek in die huis van my Vader moet wees nie?”+

  • 2 Timoteus 3:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 en dat jy van jongs af+ die heilige geskrifte geken het,+ wat jou wys kan maak vir redding deur geloof in Christus Jesus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel