Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 41:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 So moedig die ambagsman die metaalwerker aan.+

      Die een wat die metaal met die hamer uitklop,

      moedig die een aan wat op die aambeeld slaan.

      Hy sê van die soldeerwerk: “Dit is goed.”

      Dan word die afgod met spykers vasgeslaan sodat dit nie omval nie.

  • Jesaja 46:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Daar is mense wat baie goud uit hulle geldsakke gooi.

      Hulle weeg die silwer op die skaal af.

      Hulle huur ’n metaalwerker, en hy maak ’n god daarmee.+

      Dan buig hulle daarvoor neer, ja, hulle aanbid dit.*+

       7 Hulle sit dit op hulle skouers.+

      Hulle dra dit en sit dit op ’n plek neer, en dan staan dit net daar.

      Dit beweeg nie van daardie plek af nie.+

      Hulle roep dit aan, maar dit antwoord nie.

      Dit kan niemand uit die moeilikheid red nie.+

  • Jeremia 10:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Want die gebruike van die volke is nutteloos.*

      Dit is net ’n boom van die woud wat afgekap is,

      wat die ambagsman met sy hande en gereedskap* bewerk het.+

       4 Hulle versier dit met silwer en goud+

      en slaan dit vas met ’n hamer en spykers sodat dit nie sal omval nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel