Psalm 78:69 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 69 Hy het sy heiligdom so permanent soos die hemel gemaak,*+soos die aarde wat hy vir ewig gevestig het.+ Psalm 104:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hy het die aarde op sy fondamente gevestig.+ Dit sal vir ewig en altyd nie uit sy plek verskuif word* nie.+ Psalm 119:90 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 90 U getrouheid is van geslag tot geslag.+ U het die aarde stewig gevestig, sodat dit kan bly staan.+ Spreuke 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Jehovah het die fondamente van die aarde met wysheid gelê.+ Hy het die hemele met insig stewig gevestig.+
69 Hy het sy heiligdom so permanent soos die hemel gemaak,*+soos die aarde wat hy vir ewig gevestig het.+
5 Hy het die aarde op sy fondamente gevestig.+ Dit sal vir ewig en altyd nie uit sy plek verskuif word* nie.+
90 U getrouheid is van geslag tot geslag.+ U het die aarde stewig gevestig, sodat dit kan bly staan.+
19 Jehovah het die fondamente van die aarde met wysheid gelê.+ Hy het die hemele met insig stewig gevestig.+