Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 ‘Want ek het jou juk lank gelede stukkend gebreek+

      en jou boeie afgeruk.

      Maar jy het gesê: “Ek sal u nie dien nie,”

      want op elke hoë heuwel en onder elke groot boom+

      het jy uitgestrek gelê en prostitusie gepleeg.+

  • Esegiël 16:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Jy het van jou klere geneem en vir jou kleurvolle offerhoogtes gemaak waar jy prostitusie gepleeg het.+ Sulke dinge moenie plaasvind nie en moet nooit gebeur nie.

  • Esegiël 23:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die seuns van Babilon het bly kom na haar liefdesbed, en hulle het haar onrein gemaak met hulle onsedelikheid. Nadat hulle haar onrein gemaak het, het sy van hulle af weggedraai omdat hulle vir haar walglik was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel