25 Jy het jou offerhoogtes op die sigbaarste deel van elke straat gebou, en jy het jou skoonheid iets afskuweliks gemaak deur jou aan te bied* vir elke verbyganger,+ en jy het al hoe meer dade van prostitusie gepleeg.+
33 Prostitute kry gewoonlik ’n geskenk,+ maar jy het geskenke gegee aan almal wat ’n seksuele begeerte vir jou het,+ en jy koop hulle om sodat hulle van oral af kom om met jou prostitusie te pleeg.+
18 “Toe sy aangehou het om skaamteloos prostitusie te pleeg en haar kaal uit te trek,+ het ek van haar af weggedraai omdat sy vir my walglik was, net soos ek van haar suster af weggedraai het omdat sy vir my walglik was.+