-
Openbaring 14:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Die engel het sy sekel in die aarde ingesteek en die wingerdstok van die aarde geoes, en hy het dit in die groot wynpers van die woede van God gegooi.+ 20 Die wynpers is buitekant die stad getrap, en bloed het uit die wynpers uitgekom tot by die tooms van die perde, vir ’n afstand van 1 600 stadie.*
-