Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 126:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Op daardie tyd is ons mond met gelag gevul

      en het ons tong van vreugde uitgeroep.+

      Op daardie tyd het hulle onder die nasies gesê:

      “Jehovah het groot dinge vir hulle gedoen.”+

  • Jesaja 49:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+

      Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+

      Want Jehovah het sy volk vertroos,+

      en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+

  • Jeremia 51:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 Die hemel en die aarde en alles wat in hulle is,

      sal van vreugde uitroep oor Babilon,+

      want die vernietigers sal uit die noorde na haar toe kom,”+ sê Jehovah.

  • Openbaring 18:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Wees bly oor haar, o hemel,+ ook julle, heiliges+ en apostels en profete, want God het sy oordeel oor haar uitgespreek vir die dinge wat sy aan julle gedoen het!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel