Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 33:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar die besluite* van Jehovah sal vir ewig bly staan.+

      Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.

  • Spreuke 19:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Daar is baie planne in ’n man se hart,

      maar die raad* van Jehovah sal bly staan.+

  • Spreuke 21:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Daar is geen wysheid, geen insig en geen raad teen Jehovah nie.+

  • Jesaja 46:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Uit die ooste* roep ek ’n roofvoël.+

      Uit ’n ver land roep ek die man wat my besluit* sal uitvoer.+

      Ek het gepraat, en ek sal dit laat gebeur.

      Dit is wat ek besluit het, en ek sal dit uitvoer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel