Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 44:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 U is my Koning, o God.+

      Gee* vir Jakob ’n algehele oorwinning.*

  • Psalm 97:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 97 Jehovah het Koning geword!+

      Laat die aarde vreugdevol wees.+

      Laat die baie eilande bly wees.+

  • Openbaring 11:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons Here+ en van sy Christus+ geword, en hy sal vir ewig en altyd as koning regeer.”+

  • Openbaring 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel