Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+ Sefanja 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah jou God is by jou.+ As ’n Magtige sal hy red. Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+ Hy sal stil* word in sy liefde. Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde.
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
17 Jehovah jou God is by jou.+ As ’n Magtige sal hy red. Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+ Hy sal stil* word in sy liefde. Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde.