-
Jesaja 42:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Dit is wat ek vir hulle sal doen, en ek sal hulle nie verlaat nie.”
-
-
Matteus 9:28-30Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Nadat hy in die huis ingegaan het, het die blinde mans na hom toe gekom, en Jesus het vir hulle gevra: “Glo julle dat ek dit kan doen?”+ Hulle het hom geantwoord: “Ja, Here.” 29 Toe het hy aan hulle oë geraak+ en gesê: “Laat dit gebeur volgens julle geloof.” 30 En hulle oë is geopen. En Jesus het hulle streng gewaarsku en gesê: “Maak seker dat niemand hiervan uitvind nie.”+
-