Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+

      Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+

      Want Jehovah het sy volk vertroos,+

      en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+

  • Jesaja 51:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Want Jehovah sal Sion vertroos.+

      Hy sal al haar verwoeste plekke vertroos,+

      en hy sal haar wildernis soos Eden maak,+

      en haar woestynvlakte soos die tuin van Jehovah.+

      Daar sal blydskap en uitroepe van vreugde in haar wees,

      dankbaarheid en pragtige liedjies.+

  • 2 Korintiërs 1:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus,+ die Vader van groot genade+ en die God van alle vertroosting, geloof word.+ 4 Hy vertroos ons* wanneer ons deur moeilike tye gaan,+ sodat ons ander in alle soorte moeilike tye kan vertroos+ met die vertroosting wat ons van God ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel