16 Ek sal die blindes lei op ’n weg wat hulle nie ken nie+
en hulle op onbekende paaie laat loop.+
Ek sal die duisternis voor hulle in lig verander+
en die ongelyke terrein gelykmaak.+
Dit is wat ek vir hulle sal doen, en ek sal hulle nie verlaat nie.”