Jeremia 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Vertel dit in Juda en verkondig dit in Jerusalem. Skree en blaas op ’n horing deur die hele land.+ Roep hard uit en sê: “Kom bymekaaren laat ons na die versterkte stede vlug.+
5 Vertel dit in Juda en verkondig dit in Jerusalem. Skree en blaas op ’n horing deur die hele land.+ Roep hard uit en sê: “Kom bymekaaren laat ons na die versterkte stede vlug.+