Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Obadja 2-4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 “Ek het jou klein gemaak onder die nasies.

      Daar word erg op jou neergesien.+

       3 Jou trotse hart het jou bedrieg,+

      jy wat in die skuilplekke van die krans woon,

      wat in die hoogtes bly en in jou hart sê:

      ‘Wie sal my na die aarde toe afbring?’

       4 Al maak jy jou woonplek hoog,* soos die arend,

      of al plaas jy jou nes tussen die sterre,

      ek sal jou daarvandaan afbring,” sê Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel