-
Jesaja 14:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 “Ek sal teen hulle opstaan,”+ sê Jehovah van die leërmagte.
“En ek sal naam en oorblyfsel en nakomelinge en nageslag uit Babilon wegvee,”+ sê Jehovah.
23 “Ek sal haar ’n besitting van ystervarke en ’n vleiland maak, en ek sal haar met die besem van vernietiging wegvee,”+ sê Jehovah van die leërmagte.
-