Jeremia 25:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “‘Maar wanneer 70 jaar verby is,+ sal ek die koning van Babilon en daardie nasie straf vir hulle oortreding,’+ sê Jehovah, ‘en ek sal die land van die Galdeërs vir altyd ’n verlate en verwoeste plek maak.+ Jeremia 25:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want baie nasies en groot konings+ sal slawe van hulle maak,+ en ek sal hulle terugbetaal volgens hulle dade en die werk van hulle hande.’”+ Jeremia 50:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Roep aan alle kante ’n oorlogskreet teen haar uit. Sy het oorgegee.* Haar pilare het geval, haar mure is afgebreek,+want dit is die wraak van Jehovah.+ Neem wraak op haar. Doen aan haar net soos sy gedoen het.+
12 “‘Maar wanneer 70 jaar verby is,+ sal ek die koning van Babilon en daardie nasie straf vir hulle oortreding,’+ sê Jehovah, ‘en ek sal die land van die Galdeërs vir altyd ’n verlate en verwoeste plek maak.+
14 Want baie nasies en groot konings+ sal slawe van hulle maak,+ en ek sal hulle terugbetaal volgens hulle dade en die werk van hulle hande.’”+
15 Roep aan alle kante ’n oorlogskreet teen haar uit. Sy het oorgegee.* Haar pilare het geval, haar mure is afgebreek,+want dit is die wraak van Jehovah.+ Neem wraak op haar. Doen aan haar net soos sy gedoen het.+