Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Ek sal julle heilige offerhoogtes verwoes+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle walglike afgode* ophoop,+ en ek sal julle verwerp omdat julle vir my walglik is.+

  • Esegiël 6:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jy moet sê: ‘O berge van Israel, hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah: Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah vir die berge, vir die heuwels, vir die strome en vir die valleie sê: “Kyk! Ek sal ’n swaard teen julle bring, en ek sal julle offerhoogtes vernietig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel