Psalm 34:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Kom ondervind* en sien self dat Jehovah goed is.+ Gelukkig is die man wat by hom beskerming soek. Psalm 146:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Gelukkig is die een wat die God van Jakob as sy helper het,+wat sy hoop vestig op Jehovah sy God,+ Jesaja 26:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 U sal dié beskerm wat ten volle op u vertrou.* U sal hulle blywende vrede gee+omdat hulle op u vertrou.+
5 Gelukkig is die een wat die God van Jakob as sy helper het,+wat sy hoop vestig op Jehovah sy God,+ Jesaja 26:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 U sal dié beskerm wat ten volle op u vertrou.* U sal hulle blywende vrede gee+omdat hulle op u vertrou.+
3 U sal dié beskerm wat ten volle op u vertrou.* U sal hulle blywende vrede gee+omdat hulle op u vertrou.+