Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe het Jehovah gesien dat die mense baie goddeloos is en dat die gedagtes en die begeertes van hulle hart die hele tyd net sleg is.+

  • Genesis 8:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En die geur van die offer was vir Jehovah aangenaam. Toe het Jehovah in sy hart gesê: “Ek sal nooit weer die grond vervloek+ weens die mens nie, want die neiging van die mens se hart is van jongs af sleg.+ Ek sal nooit weer alles wat lewe, vernietig soos ek gedoen het nie.+

  • Spreuke 28:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Die een wat op sy eie hart vertrou, is dwaas,+

      maar die een wat wys optree, sal veilig wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel