Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 2:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+

  • Galasiërs 6:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Moenie mislei word nie: God laat hom nie bespot nie. Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes.+

  • Openbaring 2:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 En ek sal haar kinders met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die diepste gedagtes* en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens wat julle gedoen het.+

  • Openbaring 22:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “‘Kyk! Ek kom gou, en ek sal aan elkeen gee volgens sy werk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel