Psalm 73:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Dié wat ver van u af wegbly, sal vernietig word. U sal ’n einde maak aan enigiemand* wat ontrou is en u verlaat.*+ Jesaja 1:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Die opstandiges en die sondaars sal saam vernietig word,+en dié wat Jehovah verlaat, sal aan hulle einde kom.+
27 Dié wat ver van u af wegbly, sal vernietig word. U sal ’n einde maak aan enigiemand* wat ontrou is en u verlaat.*+
28 Die opstandiges en die sondaars sal saam vernietig word,+en dié wat Jehovah verlaat, sal aan hulle einde kom.+