-
Nehemia 13:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Ek het beveel dat die poorte van Jerusalem toegemaak moet word voordat dit donker word, dit wil sê voordat die Sabbat begin. Ek het ook gesê dat hulle dit eers ná die Sabbat mag oopmaak, en ek het van my eie dienaars by die poorte geplaas sodat geen vragte op die Sabbatdag ingebring sou word nie.
-