9 Jy het ses dae om te werk en om alles te doen wat jy moet,+10 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of die uitlander wat in julle stede* woon nie.+
3 “‘Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag is ’n sabbat, ’n spesiale rusdag,+ ’n heilige byeenkoms. Julle mag geen werk doen nie. Dit is ’n sabbat vir Jehovah waar julle ook al woon.+