Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 8:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Julle mag nou in die koning se naam enigiets skryf wat julle dink goed is vir die Jode en dit met die koning se seëlring verseël, want ’n bevel wat in die koning se naam geskryf is en met die koning se seëlring verseël is, kan nie teruggetrek word nie.”+

  • Daniël 6:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Al die hoë amptenare van die koninkryk, prefekte, satrape, hoë koninklike beamptes en goewerneurs het saam besluit dat die koning ’n bevel moet gee en ’n verbod moet instel dat enigiemand wat gedurende die volgende 30 dae ’n versoek tot enige god of mens behalwe u rig, o koning, in die leeukuil gegooi moet word.+ 8 Mag u, o koning, die bevel gee en dit onderteken,+ sodat dit nie verander kan word nie, want die wette van die Mede en die Perse kan nie teruggetrek word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel