Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het die koning sy hoofhofbeampte, Asʹpenas, beveel om van die jong Israeliete te bring, veral dié uit die koninklike familie en uit ander belangrike families.+

  • Daniël 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En onder hulle was daar sommige uit die stam van Juda: Daniël,*+ Hananʹja,* Miʹsael* en Asarʹja.*+

  • Daniël 2:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Aʹriog het Daniël dadelik na die koning toe geneem en vir hom gesê: “Ek het ’n man onder die ballinge* van Juda+ gevind wat vir die koning kan sê wat die droom beteken.”

  • Daniël 5:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe is Daniël voor die koning ingebring. Die koning het vir Daniël gevra: “Is jy Daniël, wat deur my vader, die koning, saam met die ander ballinge* uit Juda gebring is?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel