Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het Moses vir Jehovah gesê: “Hoekom het u u kneg laat swaarkry? Hoekom geniet ek nie u goedkeuring nie? Hoekom het u die las van hierdie hele volk op my geplaas?+

  • Numeri 11:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 As u dit van my verwag, maak my sommer nou dadelik dood, asseblief.+ Wees genadig teenoor my en moet my nie nog meer rampspoed laat sien nie.”

  • 1 Konings 19:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Iseʹbel het toe ’n boodskapper na Eliʹa gestuur en gesê: “Mag die gode my swaar straf* as ek jou nie môre teen hierdie tyd soos elkeen van hulle maak nie!”

  • 1 Konings 19:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hy het ’n dagreis ver in die wildernis ingegaan en onder ’n besembos gaan sit en gevra dat hy* moet sterf. Hy het gesê: “Genoeg is genoeg! Neem my lewe* weg,+ o Jehovah, want ek is nie beter as my voorvaders nie.”

  • Job 6:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Ag, as ek maar kon kry wat ek vra

      en as God maar net my wens sou vervul!

       9 As God my maar wou uitwis,

      sy hand wou uitsteek en my doodmaak!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel