Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 46:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 God is ons skuilplek en sterkte,+

      ’n hulp wat maklik gevind kan word in moeilike tye.+

  • Psalm 91:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Ek sal vir Jehovah sê: “U is my skuilplek* en my vesting,+

      my God, op wie ek vertrou.”+

  • Spreuke 18:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+

      Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

  • Jesaja 25:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Want u het ’n vesting vir die hulpelose geword,

      ’n vesting vir die arme in moeilike tye,+

      ’n skuilplek teen die reënstorm

      en ’n skaduwee teen die hitte.+

      Wanneer die geblaas van die onderdrukkers soos ’n reënstorm teen ’n muur is,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel