Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 13:25-27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Wanneer die huiseienaar opstaan en die deur sluit, sal julle buite staan en aan die deur klop en sê: ‘Here, maak vir ons oop.’+ Maar hy sal antwoord: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie.’ 26 Dan sal julle begin sê: ‘Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en u het die mense in ons hoofstrate geleer.’+ 27 Maar hy sal vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Gaan weg van my af, julle wat onregverdige dinge doen!’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel