Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Van daardie tyd af het Jesus aan sy dissipels begin verduidelik dat hy na Jerusalem moet gaan en baie sou ly as gevolg van die ouermanne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en dat hy doodgemaak moet word en op die derde dag opgewek sou word.+

  • Markus 10:33, 34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Ons is op pad na Jerusalem, en die Seun van die mens sal aan die hoofpriesters en die skrifgeleerdes oorgelewer word. Hulle sal hom tot die dood veroordeel en hom aan mense van die nasies oorlewer, 34 en hulle sal hom bespot en op hom spoeg en hom met ’n gésel* slaan en hom doodmaak, maar drie dae later sal hy opstaan.”+

  • Lukas 9:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 maar hy het gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+

  • Lukas 18:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hy sal byvoorbeeld aan mense van die nasies oorgelewer word+ en sal bespot+ en mishandel word en daar sal op hom gespoeg word.+ 33 Nadat hulle hom met ’n gésel* geslaan het, sal hulle hom doodmaak,+ maar op die derde dag sal hy opstaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel