Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 en die vyand wat dit gesaai het, is die Duiwel. Die oes verwys na die tyd van die einde,* en dié wat die oes insamel, is engele.

  • Matteus 28:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 en leer hulle om alles te gehoorsaam wat ek julle beveel het.+ En wees verseker: Ek is met julle al die dae tot aan die einde van die wêreldstelsel.”*+

  • Markus 13:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het waar hulle die tempel kon sien, het Petrus, Jakobus, Johannes en Andreʹas hom die volgende vraag gevra toe hulle alleen was: 4 “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge tot ’n einde gaan kom?”+

  • Lukas 21:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het hulle vir hom gevra: “Leermeester, wanneer sal hierdie dinge dan gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge gaan plaasvind?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel