Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 16:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Om die waarheid te sê, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak,+ sal dink dat hy ’n heilige diens aan God verrig.

  • Handelinge 7:59
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 59 Terwyl hulle Stefaʹnus met klippe gegooi het, het hy gesmeek: “Here Jesus, ontvang my gees.”

  • Handelinge 12:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 In daardie tyd het koning Herodes party lede van die gemeente begin mishandel.+ 2 Hy het Jakobus, die broer van Johannes,+ met die swaard doodgemaak.+

  • Openbaring 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En ’n wit kleed is vir elkeen van hulle gegee,+ en daar is vir hulle gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat die getal van hulle medeslawe en hulle broers wat binnekort net soos hulle doodgemaak gaan word, volledig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel