-
Markus 13:21-23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 “En as iemand dan vir julle sê: ‘Kyk! Hier is die Christus,’ of: ‘Kyk! Daar is hy,’ moet julle dit nie glo nie.+ 22 Want valse christusse en valse profete sal verskyn+ en sal tekens en wonderwerke doen om dié wat uitgekies is, te probeer mislei. 23 Julle moet dus oppas.+ Ek het alles vooraf vir julle gesê.
-