Markus 13:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 “Niemand weet wanneer daardie dag of uur sal kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie, maar net die Vader.+ Handelinge 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het vir hulle gesê: “Die Vader het tye en tydperke volgens sy wil vasgestel,* en dit is nie vir julle om daarvan te weet nie.+
32 “Niemand weet wanneer daardie dag of uur sal kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie, maar net die Vader.+
7 Hy het vir hulle gesê: “Die Vader het tye en tydperke volgens sy wil vasgestel,* en dit is nie vir julle om daarvan te weet nie.+