Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:11-13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar die aarde het baie sleg geword in die oë van die ware God. En die aarde was vol geweld. 12 Ja, God het na die aarde gekyk en gesien dat dinge baie sleg was.+ Al die mense* op die aarde het slegte lewens gelei.+

      13 Daarna het God vir Noag gesê: “Ek het besluit om al die mense* te vernietig, want die aarde is vol geweld as gevolg van hulle, en daarom gaan ek hulle vernietig en die aarde verwoes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel