Psalm 41:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Selfs die man wat in vrede met my gelewe het, die een wat ek vertrou het,+wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.*+ Markus 14:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy het vir hulle gesê: “Dit is een van die Twaalf, die een wat sy hand saam met my in die bak steek.+ Lukas 22:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Maar die hand van my verraaier is by my aan tafel.+ Johannes 13:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Jesus het geantwoord: “Dit is die een vir wie ek die stukkie brood sal gee wat ek in die bak steek.”+ En nadat hy die brood in die bak gesteek het, het hy dit vir Judas, die seun van Simon Iskaʹriot, gegee.
9 Selfs die man wat in vrede met my gelewe het, die een wat ek vertrou het,+wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.*+
20 Hy het vir hulle gesê: “Dit is een van die Twaalf, die een wat sy hand saam met my in die bak steek.+
26 Jesus het geantwoord: “Dit is die een vir wie ek die stukkie brood sal gee wat ek in die bak steek.”+ En nadat hy die brood in die bak gesteek het, het hy dit vir Judas, die seun van Simon Iskaʹriot, gegee.