Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 13:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 “O swaard, word wakker teen my herder,+

      teen die man wat my vriend is,” sê Jehovah van die leërmagte.

      “Slaan die herder,+ en laat die kudde* verstrooi word.+

      En ek sal dié wat onbelangrik is, dissiplineer.”

  • Markus 14:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 En Jesus het vir hulle gesê: “Julle sal almal struikel, want daar is geskryf: ‘Ek sal die herder slaan,+ en die skape sal verstrooi word.’+ 28 Maar nadat ek opgewek is, sal ek voor julle uit gaan na Galileʹa.”+

  • Johannes 16:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Kyk! Die uur kom – eintlik het dit alreeds gekom – wanneer julle verstrooi sal word en elkeen na sy eie huis sal gaan en my alleen sal laat. Maar ek is nie alleen nie,+ want die Vader is met my.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel