Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 14:29-31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het Petrus vir hom gesê: “Selfs al struikel al die ander, sal ek nie struikel nie.”+ 30 Jesus het toe vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vandag, ja, vanaand nog, voordat ’n haan twee keer kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+ 31 Maar hy het bly sê: “Al moet ek saam met u sterf, sal ek nooit sê dat ek u nie ken nie.” Al die ander het ook dieselfde begin sê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel